Members Login
Username 
 
Password 
    Remember Me  
Post Info TOPIC: N GEDED


Member

Status: Offline
Posts: 236
Date:
N GEDED


Die gebed van 'n Boer

Mag die aanbreek van 'n nuwe jaar
u in goeie gesondheid vind, bewaar
deur die Vaderhand sonder beswaar
waar u ookal is.

Vader ons bid tot U
dat ons in hierdie jaar voort gestu
ons op U wilspad sal bevind
in liefde tot mekaar gebind.

My voorneme vir die nuwe jaar
dat ek sonder enige beswaar
my broer sal aanvaar
soos wat U van my verwag.

Gee verseker onse Vader
dat ons U Troon sal nader
waar ons almal vergader
in U bloed gebind.

Gee ons ook die wete
by U is niemand vergete
dat ons niemand van ons volk
se rol niksseggend sal vertolk.

Ook die wete dat geen een
van ons te groot is om alleen
die pad van vryheid te stap
sonder innige broederskap.

U leef, U leef
U het ons vergeef
daarom wil ek wees, my broeder
se beskermer en sy hoeder.

AMEN

Piet Rudolph - Oujaar 2006


__________________
DAAR'S NET EEN PAD OM TE LOOP,EN DIS DIE BOERVOLK SE PAD,SAAM MET DIE SKEPPER


Member

Status: Offline
Posts: 236
Date:

My voorneme vir die nuwe jaar
dat ek sonder enige beswaar
my broer sal aanvaar
soos wat U van my verwag.


Die is baie intersant......dit sal seker afhang wie Piet Rudolph nou as sy broer of naste aanvaar. dit sal seker net hy weet



-- Edited by Piett at 12:19, 2007-01-03

__________________
DAAR'S NET EEN PAD OM TE LOOP,EN DIS DIE BOERVOLK SE PAD,SAAM MET DIE SKEPPER


Member

Status: Offline
Posts: 236
Date:

En mense wat met ander se gebede probeer munt uit maak sal ook seker daar voor moet verduidelik voor die aangesig van God.

__________________
DAAR'S NET EEN PAD OM TE LOOP,EN DIS DIE BOERVOLK SE PAD,SAAM MET DIE SKEPPER


Member

Status: Offline
Posts: 236
Date:

En dan is daar mense wat ander se naam deur die modder sleep, en uitmaak vir iets wat hulle nie is nie.

En as daar dan n teen aksie geloots word, dan het daai mense nie die GUTS om die beweringe teen hulle tee testaan nie, en soos manne op te staan en hulself te kom verdedig nie.

Maar eerder om agter af te konkel, en om die dinge wat teen hulle gese word, te laat verdwyn, en dan ook om die mense wat die dinge se, se monde te probeer stil kry, en hulle te laat verdwyn.

Die mense sal ook, voor die aangesig van God moet verduidelik.

__________________
DAAR'S NET EEN PAD OM TE LOOP,EN DIS DIE BOERVOLK SE PAD,SAAM MET DIE SKEPPER
Page 1 of 1  sorted by
 
Quick Reply

Please log in to post quick replies.

Tweet this page Post to Digg Post to Del.icio.us


Create your own FREE Forum
Report Abuse
Powered by ActiveBoard